Friday, August 3, 2018

tevrede

daar is nie rerig tuis
vir my
nerens voel ek so
behalwe
in perfekte geluide
in harmonie
in die groot oopenbaarheid
van musiek
oomblikke
van totalle vrede
waar ek hang
saam tussen die grond en die lug
gewigteloos
sonder herinnering of bekomerte
net die beweeg van die siel
in al sy regtigheid met lewe

No comments: